Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 11:6 Die Boodskap (DB)

Dit kan nie gebeur as ’n mens nie op God vertrou nie. En daar is ’n goeie rede voor: ’n mens sal God net soek en na Hom toe gaan as jy oortuig is en vertrou dat Hy dáár is en dat Hy mense wat na Hom toe kom met oop arms ontvang.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 11

Kyk Hebreërs 11:6 in konteks