Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 11:12 Die Boodskap (DB)

En kyk net na die gevolge: uit een man, wat eintlik self nie meer kinders kon hê nie, het daar ’n nageslag gekom wat ’n mens vandag nie meer kan tel nie. Hulle is so baie soos die sterre aan die hemel of die sandkorrels op die strand.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 11

Kyk Hebreërs 11:12 in konteks