Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 11:11 Die Boodskap (DB)

Abraham was al baie oud en hy en sy vrou Sara kon nie kinders hê nie. Tog het Abraham op die Here vertrou en pa geword. Hy het geglo dat God die belofte wat Hy gemaak het, nie sou breek nie.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 11

Kyk Hebreërs 11:11 in konteks