Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 11:13 Die Boodskap (DB)

Abraham, Isak en Jakob het in hulle leeftyd nog nie alles gekry wat God beloof het nie. Nogtans het hulle op God bly vertrou tot hulle dood. Soos mense wat in die toekoms kon inkyk, het hulle gesien wat God alles nog sou doen en hulle was baie bly daaroor. Hulle het besef dat hierdie wêreld eintlik nie hulle regte blyplek is nie. Hulle was maar net tydelik hier.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 11

Kyk Hebreërs 11:13 in konteks