Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 1:5 Die Boodskap (DB)

Daar is nie enige hemelse wese oor wie God ooit die dinge gesê het wat Hy oor sy Seun gesê het nie. Vir wie van hulle het Hy ooit gesê: “Jy is my Seun; Ek is jou Vader van vandag af,” of: “Ek is sy Vader en Hy is my Seun”?

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 1

Kyk Hebreërs 1:5 in konteks