Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 1:4 Die Boodskap (DB)

Daar sit Hy nou op die ereplek langs God. God het Hom belangriker as enige ander hemelse wese gemaak. Daar is nie ’n hemelse wese wat in status of posisie naby die Seun kom nie. Hy is eenvoudig baie groter as hulle.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 1

Kyk Hebreërs 1:4 in konteks