Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 1:6 Die Boodskap (DB)

God het hierdie Seun van Hom die spesiale ereposisie as die oudste Seun gegee. Dit is ’n besondere voorreg. God sê dan: “Al die hemelse wesens moet Hom dien soos hulle My dien.”

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 1

Kyk Hebreërs 1:6 in konteks