Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 1:3 Die Boodskap (DB)

Wanneer jy na die Seun kyk, sien jy eintlik vir God self en hoe wonderlik Hy is. Die Seun lyk net soos God. Hy sorg dat alles in die skepping bly soos dit behoort te wees, want Hy hoef net te praat en dan gebeur dit. Nadat Hy gesorg het dat ons skoon gewas is van ons sondes, is Hy terug na die magtige en groot God in die hemel toe.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 1

Kyk Hebreërs 1:3 in konteks