Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 1:2 Die Boodskap (DB)

Maar die tyd is nou ryp dat God sy mense weer naby aan Hom wil bring. Daarom het Hy met ons kom praat deur sy Seun, aan wie God alles gegee het. Deur hierdie Seun het God alles gemaak wat bestaan.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 1

Kyk Hebreërs 1:2 in konteks