Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 9:36 Die Boodskap (DB)

In Joppe, ’n entjie van Lidda af, het ’n volgeling van Jesus gebly met die naam Tabita. (Haar naam beteken “Wildsbokkie”.) Sy het baie omgegee vir ander mense. Waar sy kon, het sy die armes gehelp en goeie dinge vir ander mense gedoen.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 9

Kyk Handelinge 9:36 in konteks