Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 9:35 Die Boodskap (DB)

Almal wat daar in Lidda en Saron gebly het, het later gesien hoe Eneas in die straat rondloop. Toe het baie mense ook hulle lewens aan die Here gegee.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 9

Kyk Handelinge 9:35 in konteks