Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 9:37 Die Boodskap (DB)

Juis in daardie tyd toe Petrus in die omgewing was, het Tabita ernstig siek geword. Kort daarna is sy oorlede. Ander gelowiges het haar liggaam gereedgemaak vir die begrafnis. Hulle het haar gewas en in ’n bokamer uitgelê.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 9

Kyk Handelinge 9:37 in konteks