Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 9:31 Die Boodskap (DB)

Dwarsdeur Judea, Galilea en Samaria het mense in groot getalle by die kerk aangesluit. Gelowiges se vertroue in die Here het sterker geword. Hulle almal het ook groot eerbied vir die Here gehad. En hulle het al hoe meer bewus geword van die bystand en troos van die Heilige Gees in hulle lewe.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 9

Kyk Handelinge 9:31 in konteks