Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 9:30 Die Boodskap (DB)

Toe die gelowiges daarvan te hore kom, het hulle hom dadelik uit die stad weggevat. Hulle is haastig met hom Sesarea toe. Van daar af het Saulus per skip na Tarsus vertrek.Daarna het daar ’n tydperk van vrede in die kerk aangebreek.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 9

Kyk Handelinge 9:30 in konteks