Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 9:32 Die Boodskap (DB)

In daardie tyd het Petrus oral by die gelowiges besoek gaan aflê. Tydens een van dié besoeke het hy in ’n dorp met die naam Lidda aangekom waar hy by ’n paar gelowiges gaan bly het. Daar het hy ’n man raakgeloop wat al agt jaar lank verlam was.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 9

Kyk Handelinge 9:32 in konteks