Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 9:29 Die Boodskap (DB)

Kort voor lank het Saulus egter moeilikheid gekry met ’n groep Griekssprekende Jode. Hulle het niks gehou van wat hy gesê het nie. Hulle het toe besluit om hom dood te maak.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 9

Kyk Handelinge 9:29 in konteks