Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 8:30 Die Boodskap (DB)

Filippus het vinnig nader gehardloop en gehoor hoe die amptenaar uit die profeet Jesaja sit en lees. “Verskoon tog, Meneer, maar verstaan jy wat jy daar lees?” het hy hom gevra.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 8

Kyk Handelinge 8:30 in konteks