Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 8:31 Die Boodskap (DB)

“Nee, want ek het niemand om vir my te verduidelik wat dit alles beteken nie,” het die Etiopiër geantwoord. “Maar wag, klim hier langs my op die wa. Dalk kan jy my help,” het hy vir Filippus gesê.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 8

Kyk Handelinge 8:31 in konteks