Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 8:19 Die Boodskap (DB)

Dadelik het hy hulle ’n klomp geld aangebied en vir hulle gesê: “Vertel my wat julle geheim is. Vat die geld en gee my asseblief ook van julle krag sodat elkeen op wie ek my hande sit, ook die Heilige Gees kan ontvang.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 8

Kyk Handelinge 8:19 in konteks