Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 8:20 Die Boodskap (DB)

Petrus het hom skerp geantwoord: “Gaan na die verderf toe met jou geld en al! Dink jy regtig dat jy God se hemelse Geskenk met geld kan koop? Die Heilige Gees is nie te koop nie. Wat soek jy hier? Jy hoort nie hier tussen ons nie. Jou binnekant is een groot stuk sonde. God weet dit baie goed.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 8

Kyk Handelinge 8:20 in konteks