Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 22:5 Die Boodskap (DB)

Vra maar vir die hoëpriester en al die leiers van ons volk as julle my nie glo nie. Hulle weet baie goed dat ek die waarheid praat. Immers, dit is hulle wat my skriftelike toestemming gegee het om Damaskus toe te gaan om die Christene daar te vang. My plan was om hulle dan hierheen terug te bring sodat hulle hier in Jerusalem verhoor kon word.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 22

Kyk Handelinge 22:5 in konteks