Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 22:4 Die Boodskap (DB)

“Toe ek op ’n dag te hore kom van hierdie nuwe spul mense wat in Jesus glo, was ek so kwaad dat ek hulle wreed begin vervolg het. Ek het die mans en vroue wat al hierdie dinge oor Hom geglo het, laat vang en in die tronk gestop.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 22

Kyk Handelinge 22:4 in konteks