Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 19:5 Die Boodskap (DB)

Toe die gelowiges hoor wat Paulus sê, was hulle vuur en vlam om in die Naam van die Here Jesus gedoop te word. Paulus het dit toe ook gedoen. Nadat hy hulle gedoop het, het hy sy hande op hulle gesit terwyl hy vir hulle bid.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 19

Kyk Handelinge 19:5 in konteks