Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 19:4 Die Boodskap (DB)

“Johannes het mense gedoop wat bereid was om op te hou met hulle sonde,” sê Paulus toe. “Johannes het ook vir elkeen wat hy gedoop het, gesê dat hulle moes glo in die Een wat na hom op die toneel sou verskyn. Daardie Een is Jesus. Daarom geld Johannes se doop nou nie meer nie.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 19

Kyk Handelinge 19:4 in konteks