Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 19:6-7 Die Boodskap (DB)

Dadelik het die groot krag van die Heilige Gees in hulle begin werk. Hulle het ook in ander tale gepraat. Boonop het hulle nou ook oor die vermoë beskik om te profeteer en God se wil bekend te maak. Hulle was omtrent twaalf persone.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 19

Kyk Handelinge 19:6-7 in konteks