Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 19:3 Die Boodskap (DB)

“Wie is dit? Ons het nog nooit eens van Hom gehoor nie,” vra hulle verbaas.“Hoe is julle dan gedoop? In wie se naam het dit gebeur?” vra Paulus verbaas.“Met die doop van Johannes die Doper,” antwoord hulle.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 19

Kyk Handelinge 19:3 in konteks