Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 18:7 Die Boodskap (DB)

Met dié woorde het Paulus omgedraai en uit die sinagoge gestap. Daarna het hy gaan preek in Justus se huis daar reg langs die sinagoge. Justus het vroeër al die Joodse godsdiens aanvaar.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 18

Kyk Handelinge 18:7 in konteks