Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 18:8 Die Boodskap (DB)

Die hoof van die sinagoge in Korinte se naam was Krispus. Toe hy hoor wat Paulus oor Jesus sê, het hy tot bekering gekom. Al die mense in sy huis het saam met hom in Jesus begin glo. Baie ander inwoners van die stad het ook gelowig geword toe hulle Paulus hoor preek. Hulle almal is kort daarna gedoop.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 18

Kyk Handelinge 18:8 in konteks