Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 18:6 Die Boodskap (DB)

Teleurgesteld het hy toe opgestaan en daar voor almal die stof uit sy klere geskud. “As julle verlore gaan, is dit net julle eie skuld. Julle bloed is nou op julle eie koppe,” het hy bygevoeg. “Ek het gedoen wat God van my verwag. Ek het vir julle die volle waarheid oor Hom vertel. Nou gaan ek na die heidene toe om met hulle oor Jesus te praat.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 18

Kyk Handelinge 18:6 in konteks