Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 18:27 Die Boodskap (DB)

Apollos het daarna besluit om na die Romeinse provinsie Agaje te gaan. Die gelowiges in Efese het hom aangemoedig om dit te doen. Hulle het ’n brief geskryf wat hy moes saamvat waarin hulle vra dat die gelowiges in Agaje vir Apollos vriendelik moet ontvang en blyplek aan hom moet verskaf.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 18

Kyk Handelinge 18:27 in konteks