Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 18:26 Die Boodskap (DB)

Apollos het ook in die sinagoge in Efese met die mense oor Jesus gaan praat. Priscilla en Akwila het hom daar raakgeloop. Toe hulle hoor wat hy vir die mense oor Jesus sê, het hulle besef dat hy nog nie alles mooi verstaan nie. Hulle het hom toe na hulle huis genooi. Daar het hulle die evangelie deeglik aan hom verduidelik.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 18

Kyk Handelinge 18:26 in konteks