Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 18:28 Die Boodskap (DB)

Toe Apollos in Agaje opdaag, was die Christene wat daar gewoon het baie bly. Hulle kon sien dat God hom na hulle toe laat kom het, want hy het baie vir hulle almal beteken. Apollos het daar voor almal bewys dat die Jode wat nie in Jesus wou glo nie, verkeerd was. Met hulle slim redenasies was hulle nie opgewasse teen hom nie. Hy het uit die Bybel vir hulle gewys dat Jesus die Messias is.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 18

Kyk Handelinge 18:28 in konteks