Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 17:15 Die Boodskap (DB)

Toe Paulus in Atene aankom, het hy die gelowiges uit Berea huis toe gestuur. Hy het vir hulle gesê om vir Silas en Timoteus te vra om so gou moontlik by hom aan te sluit.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 17

Kyk Handelinge 17:15 in konteks