Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 17:14 Die Boodskap (DB)

’n Paar van hulle het hom na die kus toe gevat waar hulle ’n boot na Atene gehaal het. Silas en Timoteus het egter in Berea agtergebly.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 17

Kyk Handelinge 17:14 in konteks