Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 17:13 Die Boodskap (DB)

Intussen het die Jode in Tessalonika gehoor dat Paulus besig was om vir die mense in Berea van God te vertel. Hulle het dadelik soontoe gegaan en met ’n skinderveldtog teen hulle begin. Alte gou het hulle die inwoners van Berea ook teen Paulus en Silas opgesweep. Toe die skare weer met hulle optogte en betogings begin, het die gelowiges besluit om Paulus vinnig uit die stad te kry.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 17

Kyk Handelinge 17:13 in konteks