Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 16:19 Die Boodskap (DB)

Toe die eienaars van die slavin agterkom dat sy nie meer in staat was om ander se fortuin te vertel nie en dat al hulle wins daarmee heen was, was hulle woedend. Hulle het op Paulus en Silas afgestorm, hulle gegryp en hulle na die markplein gesleep tot voor die hoofamptenare van die stad.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 16

Kyk Handelinge 16:19 in konteks