Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 16:18 Die Boodskap (DB)

Dit het ’n paar dae so aangehou, totdat Paulus hom vererg het. Op ’n dag het hy omgedraai en die gees wat in haar was kwaai aangespreek: “Ek beveel jou in die Naam van Jesus Christus: Gaan uit hierdie meisie uit!” In ’n oogwink het dit gebeur.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 16

Kyk Handelinge 16:18 in konteks