Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 16:14 Die Boodskap (DB)

Een van die vroue, Lidia, wat uit die stad Tiatira afkomstig was en wat duur pers materiaal verkoop het, het vroeër al die Joodse geloof aangeneem. Sy het aandagtig gesit en luister na wat Paulus gesê het. Die Here het Lidia aangeraak sodat sy die goeie nuus oor Jesus gelowig aanvaar het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 16

Kyk Handelinge 16:14 in konteks