Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 16:15 Die Boodskap (DB)

Daarna is sy gedoop, en ook almal wat in haar huis gebly het. Sy het ons toe uitgenooi om by haar te kom oorbly. “As julle regtig oortuig is dat ek nou ook in die Here glo, moet julle eenvoudig in my huis kom oorbly,” het sy gesê. Lidia het ons toe met hierdie woorde oorgehaal om by haar te kom bly.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 16

Kyk Handelinge 16:15 in konteks