Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 16:13 Die Boodskap (DB)

Op die sabbatdag het ons na ’n rivier net buite die stad gestap. Ons het gehoor dat mense gewoonlik daar bymekaargekom het om te bid. Ons het daar gaan sit en begin gesels met ’n paar van die vroue wat daar was.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 16

Kyk Handelinge 16:13 in konteks