Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 15:3 Die Boodskap (DB)

Op pad Jerusalem toe het die groep by die gemeentes in Fenisië en Samaria oorgebly. Hulle het vir die gelowiges vertel hoe God ook gewerk het onder mense uit ander volke op wie die Jode neersien. Toe die gelowiges hoor dat daardie mense tot geloof gekom het, was hulle baie bly.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 15

Kyk Handelinge 15:3 in konteks