Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 15:2 Die Boodskap (DB)

Paulus en Barnabas was baie omgekrap daaroor. Hulle het met dié mense begin stry oor hulle skewe sienings. Later het die gemeente besluit om vir Paulus en Barnabas en ’n paar ander mense na Jerusalem te stuur om te hoor wat die apostels en ander kerkleiers daar oor die besnydenis te sê gehad het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 15

Kyk Handelinge 15:2 in konteks