Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 15:4 Die Boodskap (DB)

Met hulle aankoms in Jerusalem is Paulus-hulle vriendelik deur die gemeentelede ontvang. Die apostels en die ouderlinge was ook daar om hulle te verwelkom. Hulle het toe aan die kerk in Jerusalem verslag gedoen van al die groot dinge wat God deur hulle laat gebeur het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 15

Kyk Handelinge 15:4 in konteks