Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 15:23 Die Boodskap (DB)

Dit is wat in die brief gestaan het:Van die apostels en die ouderlinge en al die gelowiges hier in Jerusalem.Aan almal daar in die kerk in Antiogië, Sirië en Silisië wat vanuit die nie-Jodedom kom. Ons groet julle as ons broers en susters.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 15

Kyk Handelinge 15:23 in konteks