Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 15:22 Die Boodskap (DB)

Almal by die vergadering het met Jakobus se voorstel saamgestem. Die apostels, die ouderlinge en die gemeente het toe besluit om twee mans aan te wys om saam met Paulus en Barnabas na Antiogië toe te gaan. Hulle name was Judas (sy bynaam was Barsabbas) en Silas, twee van die leiers in die kerk. Hierdie mans moes ’n brief namens die Jerusalemgemeente na Antiogië toe vat.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 15

Kyk Handelinge 15:22 in konteks