Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 15:24 Die Boodskap (DB)

Ons het gehoor dat ’n klompie mense uit Jerusalem daar by julle opgedaag het wat dinge vir julle gesê het wat julle omgekrap het. Ons verseker julle dat ons hulle nie na julle toe gestuur het nie. Hulle het sonder ons toestemming na julle toe gegaan.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 15

Kyk Handelinge 15:24 in konteks