Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 15:1 Die Boodskap (DB)

In daardie tyd het ’n groepie Jode uit Judea in Antiogië aangekom. Hulle het vir die Christene gesê: “Julle moet julle laat besny. So nie, sal God julle nooit red nie.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 15

Kyk Handelinge 15:1 in konteks