Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 6:14 Die Boodskap (DB)

Ek self sal dit nooit waag om oor iets anders as oor die kruis van ons Here Jesus Christus te spog nie. Ek is saam met Hom gekruisig. Daarom het die wêreld en al sy sondige begeertes geen houvas meer op my lewe nie. Ek is dood vir die mag van die sonde.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 6

Kyk Galasiërs 6:14 in konteks