Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 6:13 Die Boodskap (DB)

Gaan kyk mooi, daardie mense wat sulke groot voorstanders van die besnydenis is, verroer self nie ’n vinger om te doen wat die wet sê nie. Hulle wil net hê dat julle ook besny moet word sodat hulle oor julle kan spog. Hulle wil graag sê dat hulle daarin geslaag het om julle na hulle kant toe oor te haal.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 6

Kyk Galasiërs 6:13 in konteks