Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 6:15 Die Boodskap (DB)

Wanneer ’n mens glo, maak dit nie meer saak of jy besny is of nie. Al wat nou saak maak, is dat jy ’n splinternuwe mens is; ’n splinternuwe skepping. Almal wat volgens Christus se nuwe reëls leef, is nou deel van die nuwe Israel.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 6

Kyk Galasiërs 6:15 in konteks